JAARLIKSE BEGROTING: 2009/2010 - Kennisgewing 47/2009/ww
Kennis word hiermee ingevolge artikel 21 (a) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) gegee saamgelees met artikel 22 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet 56 van 2003) dat die jaarlikse begroting vir die 2009/2010 finansiële jaar sowel as die GOP ter insae lê in Kamer 315, Dan Tloome Kompleks, hoek van Sol Plaatjie- en Wolmaransstraat, Potchefstroom. Die begroting en die GOP is ook beskikbaar by al die Raad se biblioteke en op die Raad se webwerf. Die publiek word hiermee genooi om insette op die begroting te lewer welke insette voor of op 22 Mei 2009 by bogenoemde adres ingehandig moet word.
B G MOUMAKWE
WAARNEMENDE MUNISIPALE BESTUURDER
TEKANYETSOKABO YA NGWAGA: 2009/2010 - Kitsiso 47/2009/ww
Kitsiso e neelwa fano go ya ka Karolo ya 21 (a) ya Puso Selegae: Municipal Systems Act, 2000 (Molao 32 wa 2000) e buisiwa le Karolo 22 ya Puso Selegae : Municipal Finance Management Act, 2003 (Molao 56 wa 2003) gore tekanyetsokabo ya ngwaga ya 2009/2010 ngwaga wa matlole le IDP e biletswa tlhatlhobo mo phaposing ya 315 Dan Tloome Complex, borakanelong jwa mmila wa Sol Plaatjie le Wolmarans, Potchefstroom. Tekanyetsokabo le IDP di ka bonwa kwa dilaeboraring le website ya Lekgotlatoropo. Baagi ba lalediwa go neelana ka ditshwaelo tebang le tekanyetsokabo kwa atereseng e kwadilweng kwa godimo kgotsa pele ga 22 Motsheganong 2009.
B G MOUMAKWE
MOLAODINAKWANA WA MASEPALA |